ManilaMaynila 260px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag border|90px|center Land Deelstaat Metro Manila Koördinate Stigting 10 Junie 1574 Oppervlakte: - Totaal 38,55 vk km Hoogte bo seevlak 16 m Bevolking: - Totaal (2007) 1 660 714 - Bevolkingsdigtheid 43 079/vk km - Metropolitaanse gebied 20 795 000 Tydsone UTC +8 (PST) - Somertyd geen Burgemeester Alfredo S. Lim Amptelike Webwerf www.manila.gov.ph Manila (Tagalog: Maynila) is sedert 1976 die hoofstad en ná Quezon Stad die tweede grootste stad van die Filippyne. Die stad het 'n bevolking van 1 660 714 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 38,55 km².
Kategorie:Hoofstede in Asië Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Filippyne