duimnael|regs|300px|Bolandstadion op Wellington, die tuiste van die Boland Kavaliers.

Die Boland Kavaliers is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat aan die Curriebeker- en Rugby-uitdaagreeks deelneem. Die unie speel sy tuiswedstryde op die Bolandstadion in Wellington.

Eksterne skakels Die Boland Kavaliers se profiel Tuisblad

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspanne Kategorie:Vodacombeker