Die 2008 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 20 Junie tot 25 Oktober 2008 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 69ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Vrystaat Cheetahs was die verdedigende kampioene nadat hulle die leeus gewen het in die eindstryd van die 2007 Curriebeker Premierafdeling, maar is in die halfeindrondte deur die Blou Bulle uitgeskakel. Die eindstryd het op 25 Oktober in die Kings Park in Durban plaasgevind tussen die Natalse Haaie en die Blou Bulle met die Haaie was as kampioene gekroon is

Tabel

Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums DatumDatumWeek 121–21 JunieWeek 1022–23 AugustusWeek 227–28 JunieWeek 1129 AugustusWeek 34–5 JulieWeek 125–6 SeptemberWeek 411–12 JulieWeek 1312–13 SeptemberWeek 518–19 JulieWeek 1419–20 SeptemberWeek 625–26 JulieWeek 1526–27 SeptemberWeek 71–2 AugustusWeek 163–4 OktoberWeek 88 AugustusHalfeindronde11 OktoberWeek 915 AugustusEindronde25 Oktober

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Week 11

Week 12

Week 13

Week 14

Week 15

Week 16

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers Top 10 driedrukkers (Statistiek )PosNaamDrieëGespeelSpan1 Keegan Daniel 9 16 Natalse Haaie2 Jacques Botes 8 16 Natalse Haaie MJ Mentz 8 13 Griekwas4 Doppies la Grange 7 12 Leeus John Mametsa 7 12 Blou Bulle Jongi Nokwe 7 10 Vrystaat Cheetahs7 Bjorn Basson 6 11 Griekwas Andries Bekker 6 5 Westelike Provinsie Michael Killian 6 12 Leeus Tiger Mangweni 6 15 Blou Bulle

Voorste puntemakers Top 9 voorste puntemakers (Statistiek )PosNaamPunteGespeelSpan1 Morné Steyn192 (2Drieë, 37Doel, 33Straf, 3Skep) 15 Blou Bulle2Earl Rose172 (5Drieë, 36Doel, 24Straf, 1Skep) 15 Leeus3Conrad Barnard102 (1Drie, 20Doel, 19Straf) 13 Griekwas4Ruan Pienaar94 (1Drie, 25Doel, 13Straf) 9 Natalse Haaie5Chris Rossouw84 (1Drie1, 11Doel, 19Straf) 10 Vrystaat Cheetahs6Willem de Waal75 (9Doel, 19Straf) 7 Westelike Provinsie7Justin Peach70 (1Drie, 19Doel, 9Straf) 13 Boland Kavaliers8Peter Grant66 (21Doel, 8Straf) 6 Westelike Provinsie9Jacques-Louis Potgieter52 (1Drie, 16Doel, 5Straf) 8 Vrystaat Cheetahs

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2008