Jacksonville 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 75px|center Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Florida Koördinate Gestig 1791 Geïnkorporeer 1832 Oppervlak: - Totaal 2 264 vk km Hoogte bo seevlak 5 m Bevolking: - Totaal (2006) 794 555 - Bevolkingsdigtheid 3 409.89/vk km - Metropolitaanse gebied 1 300 862 Tydsone EST (UTC -5) Somertyd: EDT (UTC -4) Klimaat - Tipe Subtropiese klimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 27 °C - Gem. temp. Januarie/Julie 12,5 / 20,3 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1397 mm Burgemeester Lenny Curry Amptelike Webwerf City of Jacksonville
Jacksonville is die grootste stad van die deelstaat van Florida. Ten opsigte van sy landoppervlak is dit ook die grootse stad van die Verenigde State van Amerika. Dit het 'n bevolking van sowat 794 555, en dit is geleë aan weerskante van die St. John's-rivier.
Jacksonville is genoem na Generaal Andrew Jackson, wat die sewende president van die Verenigde State was.
Kategorie:Nedersettings in Florida