Die 2007 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 22 Junie tot 27 Oktober 2007 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 68ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is
Die Vrystaat Cheetahs was die verdedigende kampioene, saam met die Blou Bulle nadat die twee spanne gelykop gespeel het in die 2006 Curriebeker Premierafdeling se eindstryd. Hierdie seisoen is deur die Cheetahs gewen toe hulle die Goue Leeus 20–18 in die eindstryd verslaan het in Vodacompark in Bloemfontein.
Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/− = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums DatumDatumWeek 122–23 JunieWeek 1031 Augustus-1 SeptemberWeek 229–30 JunieWeek 117-8 SeptemberWeek 36-7 JulieWeek 1214-15 SeptemberWeek 414 JulieWeek 1321-22 SeptemberWeek 520-21 JulieWeek 1428-29 SeptemberWeek 627-28 JulieWeek 155-6 OktoberWeek 73-4 AugustusWeek 810-11 AugustusHalfeindronde13 OktoberWeek 917-18 AugustusEindronde27 Oktober
Week 1
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5
Week 6
Week 7
Week 8
Week 9
Week 10
Week 11
Week 12
Week 13
Week 14
Week 15
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 8 driedrukkersPosNaamDrieëSpan 1 John Mametsa 14 Blou Bulle 2 Eddie Fredericks 11 Vrystaat Cheetahs 3 Rayno Benjamin 9 Goue Leeus Richardt Strauss 9 Vrystaat Cheetahs 5 Heinrich Brüssow 8 Vrystaat Cheetahs Jannie Boshoff 8 Goue Leeus 7 Jaco Pretorius 7 Goue Leeus Stefan Terblanche 7 Natalse Haaie Bron: www.sarugby.net
Voorste puntemakers
Top 10 voorste puntemakersPosNaamPunteSpan 1 Willem de Waal 212 Vrystaat Cheetahs 2 Conrad Barnard 144 Griekwas 3 Rory Kockott 134 Natalse Haaie 4 Derick Hougaard 114 Blou Bulle 5 Louis Strydom 110 Goue Leeus 6 Peter Grant 88 Westelike Provinsie 7 Isma-eel Dollie 83 Boland Kavaliers 8 Naas Olivier 83 Westelike Provinsie 9 Jacques Schutte 73 Valke 10 John Mametsa 70 Blou Bulle Bron: www.sarugby.net
Verwysings
Eksterne skakel
Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2007