Lineinoje (Russies: Линейное, Tartaars: Кәменни) is 'n dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Lineinoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit, en lê 49 kilometer suidwes van Astrachan se middestad.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Lineinoje 831 inwoners gehad. Etniese Tartare vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Tartare 658 79,2% Kasakke 85 10,2% Russe 42 5,1% Koemikke 27 3,2% Dargine 8 1% Oesbeke 5 0,6% Onbekend 6 0,7% Totaal 831 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast