Aktjoebe (Russies: Актюбе, Kasaks: Ақтөбе) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die gelyknamige Aktjoebe Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpiese Kasakse naam is "wit heuwel".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Aktjoebe 90 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 82 91,1%Azerbeidjanners 4 4,4%Tartare 4 4,4%Totaal90100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast