Razdor (Russies: Раздор) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Choetor Plaaslike Munisipaliteit wat nog een groter nedersetting, Nowi Ritsjan, insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Razdor 196 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 142 72,4%Russe 50 25,5%Belarusse 4 2%Totaal196100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast