Troebni (Russies: Трубный) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die Aktjoebe Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Troebni 713 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 501 70,3%Russe 184 25,8%Tartare 25 3,5%Koemikke 3 0,4%Totaal713100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast