Narimanof (Russies: Нариманов) is die sesde grootste stad in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die gelyknamige Narimanof-rajon en Narimanof Stedelike Munisipaliteit. Dit lê op die regteroewer van die Wolgarivier 40 kilometer noordwes van Astrachan se middestad.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Narimanof 10 466 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die stad se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 7 739 73,9% Kasakke 1 374 13,1% Turke 346 3,3% Tartare 222 2,1% Oekraïners 114 1,1% Azerbeidjanners 98 0,9% Kalmikiërs 85 0,8% Ander groepe 382 3,6% Onbekend 106 1% Totaal 10 466 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast