Joezjni (Russies: Южный) is 'n dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Joezjni Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier kleiner nedersettings insluit. Dit lê 7 kilometer noordoos van die rajon se setel, Gorodowikofsk.
Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "suidelik".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Joezjni 524 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 412 78,6% Russe 99 18,9% Oekraïners 7 1,3% Kasakke 6 1,1% Totaal 524 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië