Delosperma calitzdorpense is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Calitzdorp voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 250 km² en daar is twee subpopulasies oor aangesien die plant reeds 50% van sy habitat afgestaan het aan volstruisboerdery en gewasverbouing. Die bedreiging hou steeds aan.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika calitzdorpense