Delosperma guthriei is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Kleinmond tot by Hermanus voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 134 km² en daar is vyf subpopulasies oor. Die plant het habitat afgestaan aan ontwikkeling aan die kus en indringerplante. Die plant is deel van die fynbos.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika guthriei