Delosperma gautengense is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Gauteng.

Hierdie vygie se blomblare is wit. Die plant kort knoppe by die basis maar dit vorm kort takke wat vegetatief bly en nie in 'n blomme eindig nie. Met hierdie kort stingels vorm dit lae struikies of kussings. Blomme bereik 25 mm in deursnee maar hulle verskyn een vir een. Die plant vorm nooit 'n spoggerige bos nie. Die blare bly taamlik yl wat die plant onopvallend maak. D. gautengense kom slegs op 'n paar plekke voor soos naby huise op 'n kwartsiethelling wat bedreig word deur planne om daar rioolpype aan te lê.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika gautengense