Balkofski (Russies: Балковский) is 'n klein dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Lazarefski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit, en lê 20 kilometer noordwes van die rajon se setel, Gorodowikofsk, naby die Jegorlikrivier en die grens met Rostof-oblast.
Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "kloof".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Balkofski 94 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 59 62,8% Kalmikiërs 15 16% Roma 12 12,8% Oekraïners 8 8,5% Totaal 94 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië