Sjin-Bjadl (Russies: Шин-Бядл, Kalmikies: Шин Бәәдл) is 'n klein dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Joezjni Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit. Dit lê 15 kilometer suidoos van die rajon se setel, Gorodowikofsk.

Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woorde vir "nuwe lewe".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Sjin-Bjadl 195 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 142 78,8% Russe 38 19,5% Abazine 6 3,1% Koreane 6 3,1% Oekraïners 3 1,5% Totaal 195 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië