Delosperma hollandii is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en het tussen Uitenhage en Gqeberha voorgekom. Die spesie is laas in 1950 gesien.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika hollandii