Rasswet (Russies: Рассвет) is 'n klein dorpie in Jasjkoel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Choelchoeta Plaaslike Munisipaliteit en lê 152 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "dagbreek".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Rasswet 8 inwoners gehad. Etniese Dargine vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Dargine 5 62,5% Tsjetsjniërs 3 37,5% Totaal 8 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië