Erle (Russies: Эрле) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Jaksatowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 72 inwoners op Erle. Ten spyte die nedesersetting se klein bevolking, is dit etnies baie divers.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 29 40,3%Azerbeidjanners 17 23,36%Russe 15 20,8%Tartare 6 8,3%Nogais 5 6,8%Totaal72100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast