Mansoer (Russies: Мансур) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Tatarskaja Basjmakofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Arabiese woord منصور (manṣūr) wat "oorwinnaar" beteken.

Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 139 inwoners op Mansoer. Etniese Tartare vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieTartare 78 56,1%Russe 57 41%Kasakke 4 2,9%Totaal139100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast