Boesjma (Russies: Бушма) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Birjoekofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die naam van 'n nabygeleë rivier.

Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 264 inwoners op Boesjma. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 157 55,7%Russe 93 35,2%Tartare 10 3,8%Nogais 8 3%Moldawiërs 6 2,3%Totaal264100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast