Karaoelnoje (Russies: Караульное) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die Karaoelnoje Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 811 inwoners op Karaoelnoje. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 432 53,3%Russe 317 39,1%Tartare 4 0,5%Aware 3 0,4%Onbekend 55 6,8%Totaal811100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast