Damtsjik (Russies: Дамчик) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Obraztsowo-Trawino Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë, naby die Kaspiese See.
Die Astrachanse Natuurreservaat se hoofkwartier is op Damtsjik geleë en is die hoofwerkgewer vir die plaaslike bevloking. Die nattuurreservaat is ook 'n gewilde toeriste-aantreklikheid.
Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 28 inwoners op Damtsjik. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast