Natsjalo (Russies: Начало) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Natsjalowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpie se Russiese naam is "aanvang".
Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 852 inwoners op Natsjalo. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieRusse 733 86%Kasakke 48 5,6%Tartare 36 4,2%Duitsers 5 0,6%Pole 5 0,6%Turkmene 5 0,6%Oesbeke 4 0,5%Azerbeidjanners 3 0,4%Tsjetsjniërs 3 0,4%Tsjoewasjiërs 3 0,4%Onbekend 7 0,8%Totaal852100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast