Toerkmenka (Russies: Туркменка) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Linejnoje Plaaslike Munisipaliteit behoort. Die dorpie is in 1864 gestig deur Tartaarse setlaars uit Linejnoje en Kamenni Jar.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Toerkmenka 413 inwoners gehad. Etniese Tartare vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieTartare 387 93,7%Kasakke 26 6,3%Totaal413100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast