Tsagan Boelg (Russies: Цаган Булг, Kalmikies: Цаһан Булг) is 'n klein dorpie in die Republiek van Kalmikië, Rusland wat tot die Tsagan Aman Plaaslike Munisipaliteit van Joesta-rajon behoort. Dit is 3 kilometer oos van die rajon se setel, Tsagan Aman, geleë.

Tsagan Boelg is die republiek se enigste nedersetting wat op die linkeroewer van die Wolgarivier lê. Die letterlike betekenis van die Kalmikiese naam van die dorpie is "witfontein".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Tsagan Boelg 6 inwoners gehad, van wie almal etniese Russe was.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië