Drofini (Russies: Дрофиный) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Prikaspijski Plaaslike Munisipaliteit behoort. Dit lê op die grens met Kalmikië. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "wildepou".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Drofini 141 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 132 93,6%Aware 9 6,4%Totaal141100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast