Boldinski (Russies: Болдинский) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Natsjalowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die naam van die nabygeleë Boldarivier.
Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 187 inwoners op Boldinski. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 105 56,1%Russe 73 39%Azerbeidjanners 5 2,7%Tartare 4 2,1%Totaal187100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast