Kizan (Russies: Кизань) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Tatarskaja Basjmakofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die naam van 'n nabygeleë rivier.
Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 92 inwoners op Kizan. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieRusse 74 80,4%Tartare 12 13%Onbekend 6 6,5%Totaal92100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast