Die Astrachan Boris M. Koestodijef Internasionale Lughawe (Russies: Международный аэропорт Астрахань), ook bekend as Narimanowo, is die enigste internasionale lughawe in die Astrachan-oblast, 'n gebied van Suidwes-Rusland wat op die grens met Kazakstan lê. In 2021 het dit 864 500 passasiers hanteer wat sowat 66% meer is as die 521 600 van 2020.
Lugrederye en bestemmings AeroflotMoskou-SjeremetjewoAzimuthMineralnije Wodi, Oefa, BakoeButa AirwaysBakoeRossiya AirlinesMoskou-SjeremetjewoPobedaMoskou-Sjeremetjewo, Sint PetersburgS7 AirlinesMoskou-DomodedowoSCATAktaoeShirak AviaJerewanUVT AeroKazan, Sotsji, Nizjni Nowgorod, Tomsk
Verwysings
Astrachan