Erepsia promontorii is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kaapse Skiereiland en Hermanus voor. Die plant is laas in 1950 gesien en is deel van die fynbos.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
promontorii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika