Erepsia simulans is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Brandfontein op die Agulhasvlakte voor. Daar is twee populasies en die plant is laas in 1995 gesien en is deel van die fynbos. Dit word bedreig deur indringerplante.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
simulans Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika