Erepsia aristata is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom om Uitenhage en Gqeberha voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 316 km² en daar is vier tot vyf subpopulasies. Die plant het habitat afgestaan aan indringerplante en voorstedelike ontwikkeling rondom Gqeberha en Uitenhage.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

aristata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika