Erepsia polypetala is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Bredasdorp voor waar dit deel van die fynbos is. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km² en staan habitat af aan indringerplante.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

polypetala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika