Erepsia dubia is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Swellendam voor waar dit deel van die fynbos is. Daar was altyd twee subpopulasies maar een is vernietig deur ontwikkeling. Die bestaande populasie het ongeveer vyftien plante.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

dubia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika