Lisette Alexís Gutiérrez (16 April 1999 –) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rol in die Disney+-televisiereeks National Treasure: Edge of History, die 2022-uitbreiding van die National Treasure-franchise.

Filmografie 2018 : Total Eclipse 2019 : Feint 2021 : I Always Said After 2021 : We Need to Do Something 2022 : National Treasure: Edge of History

Verwysings

Eksterne skakels lisetteolivera.com

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu