Muraltia gillettiae is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Elandsberg naby Elim voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 240 km² en is ook deel van die fynbos. Daar is drie subpopulasies bekend en dit word bedreig deur indringerplante, die aanplanting van wingerde en boorde asook oorbeweiding.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Muraltia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika