Louise Willy (11 Februarie 1875 as Ida Jeanne Émilie Sesquès – 18 Desember 1940) was 'n Franse kabaretkunstenaar, teater- en rolprentaktrise.https://grimh.org/index.php?option=com_content&view=article&layout=edit&id=2567&lang=fr
Sy was die eerste aktrise wat naak in 'n film verskyn het.Richard Abel, Encyclopedia of early cinema, Taylor & Francis, 2005, , p.518https://web.archive.org/web/20150603171856/http://listserv.muohio.edu/scripts/wa.exe?A2=ind9611b&L=archives&T=0&P=7163
Rolprente 1896: Le Coucher de la mariée 1906: Aladin ou la Lampe merveilleuse 1911: Falstaff 1912: Le Page 1913: L'Homme nu
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1875 Kategorie:Sterftes in 1940 Kategorie:Franse aktrises van die 19de eeu Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu