Muraltia caledonensis is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Botrivier tot by Caledon en Shaw se pas voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en is ook deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie het reeds meer as 80% van sy habitat afgestaan aan graanverbouing. Die oorblywende gedefragmenteerde populasie word bedreig deur indringerplante.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Muraltia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika