Die Olimpiese Winterspele 1928 (Duits: Olympische Winterspiele 1928, Frans: Les IIes Jeux olympiques d'hiver, Italiaans: II Giochi olimpici invernali, Romansch: Gieus olimpics d'enviern 1928), amptelik bekend as die IIde Olimpiese Winterspele, is tussen 11 en 19 Februarie 1928 in St. Moritz, Switserland, aangebied. Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde land as die Somerspele gehou was nie. Die Olimpiese Somerspele 1928 is in Amsterdam, Nederland, aangebied.

Sporte 4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1928: Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes duimnael|Die Olimpiese Ringe in St. Moritz duimnael|Die Eisstadion Badrutts Park tydens die Olimpiese Winterspele 1928 Hier is die top twaalf lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 25 6 4 5 15 2 (USA) 24 2 2 2 6 3 (SWE) 24 2 2 1 5 4 (FIN) 18 2 1 1 4 5 (CAN) 23 1 0 0 1 (FRA) 38 1 0 0 1 7 (AUT) 39 0 3 1 4 8 (BEL) 25 0 0 1 1 (TCH) 29 0 0 1 1 (GER) 44 0 0 1 1 (GBR) 32 0 0 1 1 (SUI) 41 0 0 1 1 Totaal (12 NOKs) 362 14 12 15 41

Sien ook Olimpiese Winterspele 1948 in St. Moritz

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

St. Moritz 1928 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.

Kategorie:Geskiedenis van Switserland 1928 1928 Kategorie:Sport in 1928 Kategorie:St. Moritz