Die Paralimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Παραολυμπιακοί Αγώνες 2004) is tussen 17 en 28 September 2004 in Athene, Griekeland, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 808 atlete uit 135 nasies aan 519 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die twaalfde Paralimpiese Somerspele wat aangebied is.

Die Olimpiese Somerspele 2004 is tussen 13 en 29 Augustus in Athene gehou.

Toewysing duimnael|links|Openingseremonie van die Paralimpiese Somerspele 2004 duimnael|400px|Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 2004: As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Somerspele 2004 ook die gasheer vir die Paralimpiese Somerspele 2004. Athene is op 5 September 1997 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2004. Ander kandidate was: Rome, Kaapstad, Stockholm en Buenos Aires.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2004 Stad Land Rondte 1 Finale stemming Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5 Athene 32 — 38 52 66 Rome 23 — 28 35 41 Kaapstad 16 62 22 20 — Stockholm 20 — 19 — — Buenos Aires 16 44 — — —

Sporte duimnael|Doelbal tydens die Paralimpiese Somerspele van 2004 in Athene 19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname Suid-Afrika doen besonders goed tydens die Spele en verower 35 medaljes. Vyftien van hierdie medaljes is goud, dertien silwer en sewe brons. Suid-Afrika se span vaar die 13de beste uit die 135 nasies wat aan die Spele deelgeneem het.

Van Suid-Afrika se goue medaljewenners sluit in: Natalie du Toit (swemmer) Oscar Pistorius (atleet) Fanie Lombaard (atleet) Teboho Mokgalagadi (atleet) Nicholas Newman (atleet) Tadgh Slattery (swimmer) Michael Louwrens (atleet) Zanele Situ (atleet)

Aantal medaljes Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (CHN) 200 63 46 32 141 2 (GBR) 167 35 30 29 94 3 (CAN) 143 28 19 25 72 4 (USA) 235 27 22 39 88 5 (AUS) 151 26 39 36 101 6 (UKR) 90 24 12 19 55 7 (ESP) 158 20 27 24 71 8 (GER) 212 19 28 31 78 9 (FRA) 136 18 26 30 74 10 (JPN) 162 17 15 20 52 11 (RUS) 84 16 8 17 41 12 (CZE) 65 16 8 7 31 13 (RSA) 51 15 13 7 35 14 (BRA) 96 14 12 7 33 15 (MEX) – 14 10 10 34 16 (KOR) 82 11 11 6 28 17 (HKG) 24 11 7 1 19 18 (POL) 104 10 25 19 54 19 (BLR) 33 10 12 7 29 20 (AUT) 44 8 10 4 22 21 (SWE) 41 8 7 6 21 22 (TUN) – 8 7 3 18 23 (EGY) 46 6 9 8 23 24 (IRI) 89 6 3 13 22 25 (ALG) 18 6 2 5 13 26 (NZL) 136 6 1 3 10 27 (NED) 95 5 12 12 29 28 (NGR) 14 5 4 3 12 29 (DEN) 32 5 3 7 15 30 (SVK) 37 5 3 4 12 31 (ITA) 76 4 8 7 19 32 (ISR) 24 4 4 5 13 33 (FIN) 54 4 1 3 8 34 (GRE) 124 3 13 4 20 35 (THA) 43 3 6 6 15 36 (BEL) 25 3 2 2 7 37 (KEN) 16 3 1 3 7 38 (NOR) 34 3 1 1 5 39 (ANG) 4 3 0 0 3 40 (SUI) 41 2 6 8 16 41 (POR) 29 2 5 5 12 42 (MAR) 10 2 4 0 6 43 (CUB) 24 2 2 7 11 44 (TPE) – 2 2 2 6 45 (AZE) – 2 1 1 4 46 (HUN) 37 1 8 10 19 47 (ISL) 3 1 3 0 4 48 (KUW) 14 1 2 3 6 49 (SLO) 28 1 2 1 4 50 (LTU) – 1 1 5 7 51 (UAE) 10 1 1 2 4 52 (LAT) 7 1 1 1 3 53 (IND) 12 1 0 1 2 (IRQ) 8 1 0 1 2 (JAM) 4 1 0 1 2 (TUR) 8 1 0 1 2 57 (BIH) 15 1 0 0 1 (BOT) 1 1 0 0 1 (CYP) 5 1 0 0 1 (ZIM) 2 1 0 0 1 61 (IRL) 42 0 3 1 4 62 (ARG) 55 0 2 2 4 63 (VEN) 16 0 1 2 3 64 (JOR) 10 0 1 1 2 (PLE) 2 0 1 1 2 66 (BRN) 5 0 1 0 1 (EST) 6 0 1 0 1 (MKD) 3 0 1 0 1 (PAN) 2 0 1 0 1 70 (CRO) 17 0 0 4 4 71 (PER) 5 0 0 2 2 (SCG) 5 0 0 2 2 73 (FRO) 1 0 0 1 1 (PUR) 2 0 0 1 1 (RWA) 2 0 0 1 1 Totaal (75 NPKs) – 519 517 532 1568

Verwysings

Eksterne skakels

Athens 2004 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.

Kategorie:Athene Kategorie:Geskiedenis van Griekeland 2004 Kategorie:Sport in 2004 Kategorie:Sport in Griekeland