Die Olimpiese Winterspele 1924 (Frans: Les Jeux olympiques d'hiver de 1924), amptelik bekend as die Iste Olimpiese Winterspele, is tussen 25 Januarie en 5 Februarie 1924 in Chamonix-Mont-Blanc, Frankryk, aangebied. In 1921 stem die Internasionale Olimpiese Komitee in om 'n Internasionale Wintersportweek (Semaine des Sports d'Hiver) in 1924, dieselfde jaar as die Somerspele in Parys te hou. Hierdie sportweek vind in Chamonix-Mont-Blanc, aan die voet van die Mont Blanc plaas, en was 'n reuse sukses. Daar word besluit dat dit voortaan elke vier jaar losstaande van die Somerspele aangebied sal word. Daarmee word die sportweek die Iste Olimpiese Winterspele.

Sporte 6 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1924 duimnael|Die Stade Olympique de Chamonix tydens die Olimpiese Winterspele 1924 Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 14 4 7 6 17 2 (FIN) 17 4 4 3 11 3 (AUT) 4 2 1 0 3 4 (SUI) 30 2 0 1 3 5 (USA) 24 1 2 1 4 6 (GBR) 44 1 1 2 4 7 (SWE) 31 1 1 0 2 8 (CAN) 12 1 0 0 1 9 (FRA) 43 0 0 3 3 10 (BEL) 18 0 0 1 1 Totaal (10 NOKs) 237 16 16 17 49

Sien ook Olimpiese Somerspele 1900 in Parys Olimpiese Somerspele 1924 in Parys Olimpiese Winterspele 1968 in Grenoble Olimpiese Winterspele 1992 in Albertville Olimpiese Somerspele 2024 in Parys

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Chamonix 1924 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.

Kategorie:Geskiedenis van Frankryk 1924 Kategorie:Olimpiese Spele in Frankryk Kategorie:Sport in 1924