Die Olimpiese Winterspele 1952 (Noors: Vinter-OL 1952), amptelik bekend as die VIde Olimpiese Winterspele, is tussen 14 en 25 Februarie 1952 in Oslo, Noorweë, aangebied. Die ander kandidaatstede was Lake Placid in die Verenigde State en Cortina d'Ampezzo in Italië. Dit is die eerste keer dat die Spele in Noorweë gehou is, die land waar moderne ski ontstaan het. Oslo was anoniem verkies as gasheerstad vir hierdie Spele. Die Olimpiese Somerspele 1952 is in Helsinki, Finland, aangebied.

Toewysing duimnael|links|Openingseremonie van die Olimpiese Winterspele 1952 in Oslo Oslo is op 21 Junie 1947 in Stockholm deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1952. Ander kandidate was: Cortina d'Ampezzo en Lake Placid. Cortina d'Ampezzo sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 1956 word.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1952 Stad Land Rondte 1 Oslo 17 Cortina d'Ampezzo 9 Lake Placid 1

Sporte 4 Olimpiese sporte in 8 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie

Februarie 195214Do15Vr16Sa17So18Ma19Di20Wo21Do22Vr23Sa24So25MaWedstryde Seremonies OS SS20px Alpeski111111620px Bobslee● 1● 1220px Heg-en-steg-ski112420px Kunsskaats● ● ● 111320px Langbaanskaats1111420px Noorse kombinasie● 1120px Skansspring1120px Yshokkie● ● ● ● ● ● ● ● ● ● 11Totaal 1 2 2 3 2 2 3 1 2 2 1 1 22Kumulatief 1 3 5 7 10 12 15 16 18 20 21 22 22

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1952: duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1952 deelgeneem het nie. Hier is die top 13 lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 73 7 3 6 16 2 (USA) 65 4 6 1 11 3 (FIN) 50 3 4 2 9 4 (GER) 53 3 2 2 7 5 (AUT) 39 2 4 2 8 6 (CAN) 39 1 0 1 2 (ITA) 33 1 0 1 2 8 (GBR) 18 1 0 0 1 9 (NED) 11 0 3 0 3 10 (SWE) 65 0 0 4 4 11 (SUI) 55 0 0 2 2 12 (FRA) 26 0 0 1 1 (HUN) 12 0 0 1 1 Totaal (13 NOKs) 539 22 22 23 67

Sien ook Olimpiese Winterspele 1994 in Lillehammer

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Oslo 1952 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.

Kategorie:Geskiedenis van Noorweë 1952 1952 Kategorie:Oslo Kategorie:Sport in 1952