Die Olimpiese Winterspele 1936 (Duits: Olympische Winterspiele 1936), amptelik bekend as die IVde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 16 Februarie 1936 in Garmisch-Partenkirchen, Nazi-Duitsland, aangebied. Die ander kandidaatstede was: St. Moritz in Switserland en Montreal in Kanada. In 1936 het die destydse Nazi-Duitsland ook die Olimpiese Somerspele aangebied, in Berlyn.

Sporte 4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1936: Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes duimnael|Openingseremonie met Rudolf Hess, IOK-president Henri de Baillet-Latour en Adolf Hitler duimnael|Die Noorse kunsskaatser Sonja Henie Hier is die top elf lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 31 7 5 3 15 2 (GER) 55 3 3 0 6 3 (SWE) 32 2 2 3 7 4 (FIN) 19 1 2 3 6 5 (SUI) 34 1 2 0 3 6 (AUT) 60 1 1 2 4 7 (GBR) 38 1 1 1 3 8 (USA) 55 1 0 3 4 9 (CAN) 29 0 1 0 1 10 (FRA) 28 0 0 1 1 (HUN) 25 0 0 1 1 Totaal (11 NOKs) 406 17 17 17 51

Sien ook Olimpiese Somerspele 1916 in Berlyn beplan, maar weens die Eerste Wêreldoorlog gestaak Olimpiese Somerspele 1936 in Berlyn Olimpiese Somerspele 1972 in München

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Garmisch-Partenkirchen 1936 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.

Kategorie:Garmisch-Partenkirchen Kategorie:Nazi-Duitsland 1936 1936 Kategorie:Sport in 1936