Die Olimpiese Winterspele 1956 (Italiaans: VII Giochi olimpici invernali), amptelik bekend as die VIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 26 Januarie en 5 Februarie 1956 in Cortina d'Ampezzo, Italië, aangebied. Die ander kandidaatstede was Colorado Springs en Lake Placid in die Verenigde State asook Montreal in Kanada. Die Olimpiese Somerspele 1956 is in Melbourne, Australië, aangebied.

Die Sowjetunie stuur vir die eerste keer 'n afvaardiging na die Winterspele en maak skoonskip deur die meeste medaljes te verower.

Toewysing duimnael|links|Die Stadio Olimpico Del Ghiaccio in 1971 Cortina d'Ampezzo is op 28 April 1949 in Rome deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1956. Ander kandidate was: Colorado Springs, Lake Placid en Montreal.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1956 Stad Land Rondte 1 Cortina d'Ampezzo 31 Montreal 7 Colorado Springs 2 Lake Placid 1

Sporte 4 Olimpiese sporte in 8 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie

Januarie 1956Februarie 195626Do27Vr28Sa29So30Ma31Di1Wo2Do3Vr4Sa5SoWedstryde Seremonies OS SS20px Alpeski111111620px Bobslee● 1● 1220px Heg-en-steg-ski111111620px Kunsskaats● ● ● 111320px Langbaanskaats1111420px Noorse kombinasie● 1120px Skansspring1120px Yshokkie● ● ● ● ● ● ● ● ● 11Totaal 0 2 3 2 3 3 3 2 2 3 1 24Kumulatief 0 2 5 7 10 13 16 18 20 23 24 24

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1956 deelgeneem het nie. duimnael|upright|Die Amerikaanse kunsskaatser Tenley Albright tydens die Olimpiese Winterspele 1956 Hier is die top 13 lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (URS) 67 7 3 6 16 2 (AUT) 66 4 3 4 11 3 (FIN) 34 3 3 1 7 4 (SUI) 61 3 2 1 6 5 (SWE) 68 2 4 4 10 6 (USA) 74 2 3 2 7 7 (NOR) 51 2 1 1 4 8 (ITA) 79 1 2 0 3 9 (GER) 75 1 0 1 2 10 (CAN) 37 0 1 2 3 11 (JPN) 10 0 1 0 1 12 (HUN) 2 0 0 1 1 (POL) 53 0 0 1 1 Totaal (13 NOKs) 677 25 23 24 72

Sien ook Olimpiese Winterspele 1944 in Cortina d'Ampezzo beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak Olimpiese Somerspele 1960 in Rome Olimpiese Winterspele 2006 in Turyn Olimpiese Winterspele 2026 in Cortina d'Ampezzo en Milaan

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Cortina d Ampezzo 1956 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.

Kategorie:Cortina d'Ampezzo Kategorie:Geskiedenis van Italië 1956 1956 Kategorie:Sport in 1956