Die Olimpiese Winterspele 1968 (Frans: Les Xes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die Xde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 18 Februarie 1968 in Grenoble, Frankryk, aangebied. Die ander kandidaatstede was Calgary (Kanada), Lahti (Finland), Sapporo (Japan), Oslo (Noorweë) en Lake Placid (Verenigde State). Die Olimpiese Somerspele 1968 is in Meksikostad, Meksiko, aangebied.
Toewysing duimnael|links|Die Olimpiese Stadion van Grenoble tydens die Olimpiese Winterspele 1968 Grenoble is op 28 Januarie 1964 in Innsbruck deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1968. Ander kandidate was: Calgary, Lahti, Sapporo, Oslo en Salt Lake City.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1968 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Grenoble 15 18 27 Calgary 12 19 24 Lahti 11 14 — Sapporo 6 — — Oslo 4 — — Lake Placid 3 — —
Sporte 6 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
Kalender Tydrooster van die Olimpiese Winterspele 1968 Februarie 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 Openingseremonie 20px Alpeski ● ● ● ● ● ● 20px Bobslee ● ● 20px Kunsskaats ● ● ● 20px Langbaanskaats ● ● ● ● ● ● ● ● 20px Noorse kombinasie ● ● ● ● ● ● ● ● ● ● 20px Rodel ● ● ● 20px Tweekamp ● ● 20px Yshokkie ● Sluitingseremonie Februarie 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 ● = Goue medaljes
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Aantal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1968 duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1968 deelgeneem het nie. 'n vertoon die gasheerstad (Grenoble). vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het. Hier is die top 15 lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 65 6 6 2 14 2 (URS) 74 5 5 3 13 3 (FRA) 75 4 3 2 9 4 (ITA) 52 4 0 0 4 5 (AUT) 76 3 4 4 11 6 (NED) 9 3 3 3 9 7 (SWE) 68 3 2 3 8 8 Wes-Duitsland (FRG) 87 2 2 3 7 9 (USA) 95 1 5 1 7 10 Oos-Duitsland (GDR) 57 1 2 2 5 (FIN) 52 1 2 2 5 12 (TCH) 48 1 2 1 4 13 (CAN) 70 1 1 1 3 14 (SUI) 34 0 2 4 6 15 (ROU) 30 0 0 1 1 Totaal (15 NOKs) 892 35 39 32 106
Sien ook Olimpiese Somerspele 1900 in Parys Olimpiese Winterspele 1924 in Chamonix-Mont-Blanc Olimpiese Somerspele 1924 in Parys Olimpiese Winterspele 1992 in Albertville Olimpiese Somerspele 2024 in Parys
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Grenoble 1968 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Kategorie:Geskiedenis van Frankryk 1968 Kategorie:Olimpiese Spele in Frankryk Kategorie:Sport in 1968