Bregenz 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat 20px Vorarlberg Distrik Bregenz Koördinate  Stigting Omstreeks 500 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 29,51 vk km  Hoogte bo seevlak 427 m Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2017) 29 562  - Bevolkingsdigtheid 1002/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Michael Ritsch (SPÖ) Amptelike webwerf bregenz.at

duimnael|links|Kaart van die Bodenmeer met Bregenz Bregenz (Standaardduits: [ˈbreːɡɛnt͡s], ; Alemannies: [ˈbreaɡɐt͡s]) is die administratiewe hoofstad van Vorarlberg, die westelikste deelstaat van Oostenryk langs die Bodenmeer, en dié deelstaat se derde grootste stad na Dornbirn en Feldkirch. Die stad het 'n bevolking van 29 562 op 1 Januarie 2017 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 29,51 km².

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Deelstaathoofstede van Oostenryk Kategorie:Nedersettings in Vorarlberg