Apodolirion bolusii is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Vallei van Verlatenheid by Graaff-Reinet voor en is deel van die Nama-Karoo. Die enigste monster is in 1868 versamel en die plant word as uitgestorwe beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Apodolirion Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika