Apodolirion buchananii is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is inheems in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, die Oos-Kaap, die Vrystaat asook Eswatini. In Engels staan dit as die Natal Crocus en die Yellow-bell bekend.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Apodolirion Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika