Apodolirion macowanii is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom vanaf Jeffreysbaai tot by die Groot-Visrivier voor. Van die ses subpopulasies is twee reeds vernietig deur voorstedelik ontwikkeling in Port Elizabeth terwyl twee ander bedreig word deur ontwikkeling by Kouga en Papiesfontein. Die verlies word as 33% van die populasie geskat.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Apodolirion Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika